URI-SA
URI-SA: Van ’n taai mynbouverlede tot ’n nuwe generasie voertuie
URI-SA het reeds meer as 20 jaar lank ’n reputasie opgebou vir voertuie wat gemaak is om te werk waar gewone voertuie eenvoudig nie kan nie. By Electra Mining Africa 2026 het ProAgri by die Suid-Afrikaanse vervaardiger gaan aanklop om meer te hoor oor die onderneming se geskiedenis, sy[...]
URI-SA se voertuie gaan waar die pad nie eers wil nie
Soek jy ‘n voertuig wat stewig is en alle terreine met gemak kan aanpak? Nie net het URI-SA die voertuig vir jou nie, maar hulle kan hom aanpas volgens jou spesifikasies. URI het in 2015 die vervaardiger geword van veeldoelige voertuie van staal wat ontwerp is om van ‘n[...]