undercover farming
Verminder jou risiko met “Undercover Farming”
In ’n jaar soos hierdie waar droogte die norm is en dit nog vererger word deur hael en vroeë ryp, is elke boer deeglik bewus daarvan dat klimaat eintlik maar koning is en dat ons nie veel meer kan doen as om na sy pype te dans nie. Of[...]
Die vyfde Undercover Farming Expo word gehou
Die Undercover Farming Expo en -konferensie is in Maart 2012 vir die eerste keer aangebied om almal in die kweekhuisbedryf onder een dak bymekaar te kry. Die konferensie strek oor drie dae en gee waardevolle inligting aan almal wat onder nette of in plastiektonnels boer. Hierdie jaar se konferensie[...]