undercover farming

Undercover Farming: Daar is ’n oplossing vir elke probleem

Een van die grootste struikelblokke om met tonnelverbouing te begin is die kapitaaluitleg om strukture op te rig en al die stelsels te vestig. Vaughan Coetzee van ModelCapital het ’n finansiële ondersteuningskema bekend gestel waardeur ’n voornemende tonnelboer in samewerking met die maatskappy se struktuur- en dienstevennote alles wat[...]

By Annemarie Bremner|12th March 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Undercover Farming: Verbeter jou produksie onder beskerming

“In hierdie stadium kan ‘n polisieman jou in hegtenis neem as hy jou met dagga in jou besit betrap, maar die landdros sal dit waarskynlik saam met jou geniet.” So verduidelik Gail Pedra van Kernel Country, skertsenderwys, die huidige wetlike stand van daggagebruik in Suid-Afrika. Gail was een van[...]

By Annemarie Bremner|22nd March 2019|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Undercover Farming: Verhoog jou produksie en gehalte

Die ontwikkeling van kweekhuistegnologie het met rasse skrede gevorder oor die afgelope dekade of twee. Die dae van beperkende smal tonnels, watervermorsing, raaiwerk en alles regspuit met chemiese middels is verby. By die Undercover Farming-konferensie in Pretoria het die landboukundige, Lindie Grobler van Agri Alchemi, aan boere verduidelik hoe[...]

0
Go to Top