tweede uitbreking van Avian Influenza by Standerton

Nou al 22 voorvalle van voëlgriep: Astral bevestig tweede uitbreking het versprei

Die tweede uitbreking van voëlgriep of Avian Influenza (HPAI) H5N8 by een van Astral Foods Limited se teelplase by Standerton, het ondanks streng veiligheidsmaatreëls, na ander skure op die plaas versprei. Astral het in Junie bekend gemaak dat voëlgriep by een van hulle pluimvee-teelplase in Villiers aangetref is. Ondanks[...]

0
Go to Top