turksvy
Turksvyfees vier vrugte en kultuur
Feesvier en plesier is in ons Boerevolk se bloed. Daarom is dit nie verbasend dat sowat 3 000 mense die onlangse Turksvyfees by die Pioniersmuseum bygewoon het nie. Die Turksvyfees bestaan al meer as drie dekades, maar het na die draai van die vorige dekade effens doodgeloop. “Ons het[...]