Turbo-Max
Elke boer se droom: Agri Afrika wys sy staal tydens NAMPO 2025
Agri Afrika het tydens NAMPO Oesdag 2025 hulle verbintenis tot die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap bevestig deur hulle reeks duursame en betroubare landbouwerktuie ten toon te stel. Met 'n fokus op plaaslike vervaardiging en die invoer van bewese produkte, bied Agri Afrika oplossings wat spesifiek aangepas is vir die uitdagings van[...]
Agri Afrika se Turbo-Max en Tweelingryplanter
Agri Afrika se werktuie is nie net akkuraat en uiters doeltreffend nie; dit is ook robuust en stewig om ‛n leeftyd te hou. “Ek het nog nooit ‛n onderdeel vervang nie en nog niks het gebreek vandat ek my Agri Afrika-werktuie gekoop het nie.” So sê Fanie de Jager[...]