planter
Agri Afrika se Turbo-Max en Tweelingryplanter
Agri Afrika se werktuie is nie net akkuraat en uiters doeltreffend nie; dit is ook robuust en stewig om ‛n leeftyd te hou. “Ek het nog nooit ‛n onderdeel vervang nie en nog niks het gebreek vandat ek my Agri Afrika-werktuie gekoop het nie.” So sê Fanie de Jager[...]
John Deere verras saaiboere met hulle FX-planter
Faan Nel is ’n tweedegeslag boer tussen Bothaville en Wesselsbron. Hy gebruik al John Deere-planters en -trekkers sedert die vroeë tagtigerjare. Vandag boer hy skouer aan skouer met sy seun, Aser. Pa en seun verstaan dat daar deurlopend vernuwings in die boerdery moet kom. Faan en Aser se vorige[...]
John Deere se FX-planter boesem vertroue in
John Deere se FX-planter het Suid-Afrikaanse boere gaande. ProAgri het besoek afgelê op twee plase wat ’n plantrewolusie ondergaan het as gevolg van die tegnologies gevorderde planter. Kyk net! In Suid-Afrika moet landbouwerktuie immerdeur groter, beter en sterker word om by die uitdagings te hou vir ’n boer om[...]