toast
Cheesy Toast a.k.a Welsh Rarebit
Bestanddele: 2 Snye Brood van jou keuse 1 Koppie gerasperde kaas 1 Koppie Witsous (Tuisgemaak of uit ‘n Pakkie) 4 Repies “Streaky” Bacon Doen nou die volgende: Rooster die brood tot liggies verbruin. Plaas die repies “Streaky” bacon op die roosterbrood Verdeel die witsous tussen die twee snye brood[...]