Categories: RecipesPublished On: 6th June 2017

Cheesy Toast a.k.a Welsh Rarebit

By 0 min read

20170422_125502

Bestanddele:

  • 2 Snye Brood van jou keuse
  • 1 Koppie gerasperde kaas
  • 1 Koppie Witsous (Tuisgemaak of uit ‘n Pakkie)
  • 4 Repies “Streaky” Bacon

Doen nou die volgende:

  • Rooster die brood tot liggies verbruin.
  • Plaas die repies “Streaky” bacon op die roosterbrood
  • Verdeel die witsous tussen die twee snye brood – gooi egalig bo-oor die roosterbrood.
  • Sprinkel mildelik met gerasperde kaas.
  • Strooi speserye van jou keuse bo-oor. *Garlic Salt of ‘n Garlic & Herb werk baie lekker.

Bak vir 10 – 15 min in die oond op 180’C of tot Goudbruin

*Heerlik vir ontbyt of as aandete met ‘n Slaai.

0
0
Views: 125Comments Off on Cheesy Toast a.k.a Welsh Rarebit

Deel hierdie artikel.

0
0