Tembinkosi Bonakele.
Kospryse moet verminder wanneer die droogte verby is
“Die Mededingingskommissie hou maatskappye in die voedselbedryf wie se pryse moontlik as gevolg van die droogte verhoog het, fyn dop.” So sê die Kommissie se kommissaris,Tembinkosi Bonakele. Hy het gedurende die jaarlikse Mededingingsreg, Ekonomie en Beleidskonferensie in Kaapstad met die media gepraat, waar hy die rol geskets het wat[...]