taakspan

Taakspan voed 1 000 gesinne met voedsame kitsmaaltye

Die COVID-19-taakspan wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het nou ook saam met Laeveld Agrochem begin om voedselverspreidingsprojekte van stapel te stuur. Dié taakspan het vandag voedsame Genesis-kitsmaaltye aan meer as 1 000 hulpbehoewende gesinne in Pretoria, Bloemfontein en[...]

By Specialist Writer|15th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Taakspan gaan volstoom voort om voedsel te versprei

Die taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek gestig is, het vandag meer as tien ton sitrusprodukte by 20 tehuise in die Pretoria-omgewing afgelewer, ten spyte van pogings deur die regering om die verspreiding van voedsel te[...]

By Specialist Writer|5th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |
0
Go to Top