T7060
New Holland T7060 POWER COMMAND™
Die New Holland T7060 is kragtig met 157 kW en 866 Nm wringkrag wat teen 'n lae 1400 opm geproduseer word. Hierdie krag teen lae opm maak dit baie brandstofdoeltreffend. Die briljante ergonomie vir maklike werking en lae geraasvlakke in die kajuit stel die standaard in sy klas. Betroubaarheid[...]