Suid-Afrika

Renosterhoringhandel finaal goedgekeur

Suid-Afrika gaan binnelandse handel met renosterhorings toelaat, nadat dit vir sewe jaar verban is. Internasionale handel van die horings word steeds verbied.  Die Appèlhof het die regering se aansoek om die binnelandse moratorium in plek te hou, verwerp. Volgens National Geographic het Suid-Afrika die wêreld se grootste renosterbevolking. Die[...]

By Benine Ackermann|30th May 2016|Categories: News|Tags: , , |

Damme in Suid-Afrika

Die grootste dam in Suid-Afrika, Gariep, is tans net 46,9% vol. Hierdie dam kan 5 196 miljoen kubieke meter water dra. Die Vanderkloofdam, wat die tweede grootste dam in Suid-Afrika is, is nog 67,6% vol. Verder is die Vaaldam 52,6% vol en die Sterkfonteindam 87,4% vol, die Sterkfonteindam is[...]

By Benine Ackermann|2nd February 2016|Categories: Irrigation, News|Tags: , |
0
Go to Top