Slimmer toringsteunontwerp
Reinke-spilpunte: Lig soos ‘n veer, sterk soos ‘n bees
Sterker beteken nie noodwendig swaarder nie. Die somme lieg nie: As jy hoësterkte staal kombineer met hoëgehalte ingenieurswerk, maak jy ՚n besproeiingstelsel wat minder weeg, maar sterk en taai is om lank te hou. Ja, Reinke-spilpunte lyk anders, maar jy verstaan die verskil sodra die werksverrigting begin praat! Reinke[...]