second hand trucks
ZA Truck and Trailers keer die betekenis van tweedehands om
Om tweedehands te koop kan ’n risiko wees, veral wanneer jy 'n voertuig vir jou sake-onderneming koop. Maar ZA Truck and Trailers heg ‘n nuwe betekenis aan tweedehands. ZA Truck and Trailers het in Februarie 2018 hulle deure geopen. Hulle wou voorsien in die toenemende vraag na gehalte tweedehandse[...]