Sauvignon Blanc

20 Finaliste en eerste aromawiel vier veelsydigheid in FNB top Sauvignon Blanc SA 10-kompetisie

Suid-Afrikaanse Sauvignon Blanc wys vanjaar sy veelsydigheid én verouderingspotensiaal met twintig finaliste uit vier oesjare wat vir die FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie aangekondig is. ’n Splinternuwe Sauvignon Blanc-aromawiel – die eerste van sy soort vir Suid-Afrika – is ook bekendgestel. ‘n Paneel kenners onder leiding van dr.[...]

By Spesialisskrywer|9th September 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Sauvignon Blanc SA is die nuwe ambassadeur vir ‘n wêreldwye gunsteling

Suid-Afrika se segsgroep vir Sauvignon Blanc - een van die land se mees aangeplante druifvariëteite - het ’n transformasie ondergaan, wat stukrag gee aan sy internasionale sukses. Die voormalige Sauvignon Blanc Belangegroep (SBBG), kondig nie net sy nuwe naam as Sauvignon Blanc Suid-Afrika aan nie, maar gebruik ook die[...]

By Specialist Writer|3rd May 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top