FNB top Sauvignon Blanc SA 10-kompetisie
20 Finaliste en eerste aromawiel vier veelsydigheid in FNB top Sauvignon Blanc SA 10-kompetisie
Suid-Afrikaanse Sauvignon Blanc wys vanjaar sy veelsydigheid én verouderingspotensiaal met twintig finaliste uit vier oesjare wat vir die FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie aangekondig is. ’n Splinternuwe Sauvignon Blanc-aromawiel – die eerste van sy soort vir Suid-Afrika – is ook bekendgestel. ‘n Paneel kenners onder leiding van dr.[...]