SAAI

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het kommentaar ingedien teen die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Saai beplan ’n baie sterk internasionale bewusmakingsveldtog oor onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde vir 2020. Die eerste skof van dié veldtog[...]

By Specialist Writer|30th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Presidensiële verslag oor grondhervorming teleurstellend

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is teleurgesteld met die verslag wat die sogenaamde adviespaneel van kundiges oor grondhervorming aan die kabinet voorgehou het, en wil op hierdie stadium op kernaspekte van die verslag ’n teenoorgestelde standpunt stel. Die verslag is opsigtelik gebrekkig omdat dit nie moreel regverdigbaar is dat[...]

By Specialist Writer|29th July 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top