constitution

TLU SA Noord-Streek versoek Suid-Afrikaners om vandag nog voorstelle in te dien oor die wysiging van Artikel 25

Vandag is die laaste dag waarop voorstelle oor die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet aan die betrokke parlementêre komitee gemaak kan word. TLU SA Noord-Streek het ook 'n voorlegging gemaak, wat hieronder volledig weergegee word. Streekvoorsitter Henk van de Graaf het 'n beroep gedoen dat soveel moontlik[...]

By Specialist Writer|28th February 2020|Categories: Nuus|Tags: |

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het kommentaar ingedien teen die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Saai beplan ’n baie sterk internasionale bewusmakingsveldtog oor onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde vir 2020. Die eerste skof van dié veldtog[...]

By Specialist Writer|30th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
Go to Top