SA Kaasfees
Nuwe eienaars blaas nuwe lewe in 2023 SA Kaasfees
Die groot gewag is verby – die bekroonde Suid-Afrikaanse Kaasfees maak vanjaar ‘n terugkeer op Stellenbosch met nuwe datums én nuwe eienaars. Die Sandringham-landgoed sal gasheer speel vir hierdie buitelug kulinêre geleentheid oor die Erfenisdag-langnaweek van Vrydag 22 tot Maandag 25 September 2023. Die nuwe feeseienaars, 'n konsortium van[...]
SA Kaasfees gaan kóók
Besoekers aan die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees sal nie net kaas kan proe én meesterkokke in aksie sien nie, maar ook sélf kaasmeesterstukke kan skep. ‘n Kaartjie na dié bekroonde fees oor die Vryheidsdag-langnaweek (Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018) beloof ‘n proe-ervaring van plaaslike en internasionale kase, nis-[...]
16 moet-doen-dinge by die 2017-SA Kaasfees
Die Suid-Afrikaanse Kaasfees (28 - 30 April) is vanjaar 16 jaar oud en hier is ‘n lys van 16 moet-doen-dinge by die jaar se fees. Proe smullekker kaas by die Checkers Kaas Emporium en maak jou mandjie vol by die Checkers Food Market, ‘n miniwinkel. Skuur skouers met kaasmakers[...]