SA Kaasfees

Breek weg na die SA KAASFEES oor die Vryheidsdag-langnaweek

Die 19de herdenking van die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees bied die perfekte langnaweek-wegbreek in 2020! Feesgangers kan uitsien na ‘n waarlik unieke ervaring van kaas en méér oor die Vryheidsdag-langnaweek van Saterdag 25 April tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch. Kom ervaar hoekom hierdie bekroonde fees sy[...]

By Specialist Writer|8th January 2020|Categories: Nuus|Tags: |

SA Kaasfees vier 18 jaar van kaas en meer!

Die Suid-Afrikaanse Kaasfees vier vanjaar van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 sy 18de bestaansjaar met 'n fees van 18-ervarings-in-een. Dié “Fees van die Jaar” soos bekroon in 2018 beloof ‘n proe-ervaring van gewilde plaaslike en internasionale kase, alternatiewe en fynproewersprodukte, sowel as uitgesoekte wyne, boetiekbier en -gin.[...]

By Specialist Writer|9th April 2019|Categories: Nuus|Tags: |

Ontdek 18 ervarings by die 18de SA Kaasfees

Die 18de Suid-Afrikaanse Kaasfees van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch bied ‘n ware waarde vir geld-ervaring – jou toegangskaartjie koop vir jou inderdaad ‘n hele 18: ‘The Cheese Emporium’: Die hart van die SA Kaasfees waar jy die grootste verskeidenheid kase – ou[...]

By Specialist Writer|20th February 2019|Categories: Nuus|Tags: |

Vier SA Kaasfees se 18de jaar in 2019!

Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees vier in 2019 ‘n groot mylpaal – sy 18de bestaansjaar! Feesgangers kan uitsien na ‘n waarlik unieke ervaring van kaas en méér tydens die driedaagse fees van Vrydag 26 April tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch. Kom ervaar hoekom dié bekroonde fees[...]

By Specialist Writer|7th January 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top