SA Kaasfees

SA Kaasfees bekroon as Fees van die Jaar op Wêreldtoerismedag

Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat in April vanjaar vir die 17de keer aangebied is, is op Wêreldtoerismedag vereer as Fees van die Jaar. Wêreldtoerismedag word jaarliks op 27 September herdenk en skep volgens die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie (UNWTO) bewusmaking oor toerisme se werklike en potensiële bydrae tot volhoubare ontwikkeling.[...]

By Specialist Writer|4th October 2018|Categories: Nuus|Tags: |

Ontdek Cape Made-nisprodukte as ideale kaas-pasmaats

Die SA Kaasfees, wat van Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 sy 17de bestaansjaar vier, plaas vanjaar ook ‘n kollig op nisprodukte wat saam met kaas vir uitsonderlike eet-ervaringe sorg. Die Cape Made: Taste the Alternatives-uitstalling is waar die publiek nisprodukte soos bloubessies, granate, vye, heuning, neute en[...]

By Specialist Writer|16th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

SA Kaasfees gaan kóók

Besoekers aan die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees sal nie net kaas kan proe én meesterkokke in aksie sien nie, maar ook sélf kaasmeesterstukke kan skep.  ‘n Kaartjie na dié bekroonde fees oor die Vryheidsdag-langnaweek (Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018) beloof ‘n proe-ervaring van plaaslike en internasionale kase, nis-[...]

By Specialist Writer|2nd March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top