kaas
Vier SA Kaasfees se 18de jaar in 2019!
Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees vier in 2019 ‘n groot mylpaal – sy 18de bestaansjaar! Feesgangers kan uitsien na ‘n waarlik unieke ervaring van kaas en méér tydens die driedaagse fees van Vrydag 26 April tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch. Kom ervaar hoekom dié bekroonde fees[...]
Ontdek Cape Made-nisprodukte as ideale kaas-pasmaats
Die SA Kaasfees, wat van Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 sy 17de bestaansjaar vier, plaas vanjaar ook ‘n kollig op nisprodukte wat saam met kaas vir uitsonderlike eet-ervaringe sorg. Die Cape Made: Taste the Alternatives-uitstalling is waar die publiek nisprodukte soos bloubessies, granate, vye, heuning, neute en[...]
SA Kaasfees ‘n uitsonderlike geleentheid vir klein kaasmakers
Die SA Kaasfees, wat vanjaar vanaf Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 vir die 17de keer aangebied word, verleen elke jaar aan ‘n aantal klein kaasmakers die geleentheid om waardevolle blootstelling vir hulle besighede en produkte te bekom. “Die Kaasfees bring kaasprodusente en kaasliefhebbers reeds vir meer as[...]
SA Kaasfees gaan kóók
Besoekers aan die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees sal nie net kaas kan proe én meesterkokke in aksie sien nie, maar ook sélf kaasmeesterstukke kan skep. ‘n Kaartjie na dié bekroonde fees oor die Vryheidsdag-langnaweek (Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018) beloof ‘n proe-ervaring van plaaslike en internasionale kase, nis-[...]