kleinkaasmakers
#Ondersteun #kleinkaasmakers by die SA Kaasfees
Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat vanjaar van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 vir die 18de keer aangebied word, verleen elke jaar aan ‘n aantal klein kaasmakers die geleentheid om waardevolle blootstelling vir hul besighede en produkte te bekom. “Die SA Kaasfees bring kaasprodusente en kaasliefhebbers reeds vir byna[...]