SA jagters
Vuurwapen-amnestie sal faal om misdaad te bekamp
Die voorgestelde amnestietydperk van 1 April tot 30 September 2017, waartydens mense onwettige vuurwapens by die SAPD kan inhandig sonder vrees vir vervolging, sal geen bydrae maak om gewapende misdaad te voorkom nie, sê die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters). Op ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir[...]
Intensiewe teelpraktyke van grootwild moet beter beheer word
SA Jagters verwelkom die internasionale bewaringsorganisasie (IUCN) se oproep dat intensiewe teelpraktyke van grootwild beter beheer moet word veral met betrekking tot die kruisteling van verskillende spesies. Lees die volledige verklaring hier: The South African Hunters and Game Conservation Association (SA Hunters) has welcomed recommendations by the International Union[...]