SA aartappels
Op die voorvoet teen laatroes
Laatroes kom selde op Suid-Afrikaanse aartappels voor, maar is veel meer aggressief as die bekende en meer gereelde vroeëroes. Syngenta se siekterisikodiens (sien: https://www.syngenta.co.za/service/weather-and-risk-map-service) help om hierdie verwoester te stuit. Roes is ‘n konstante kopseer vir aartappelprodusente. In Suid-Afrika is vroeëroes die groot sondebok en produsente weet dat ‘n[...]