RB 545-vastekamerrondebaler
Case IH se mooi rooi baler WEN die 2023-balerwedstryd
Die droom van elke boer, bees en skaap is goeie, gesonde, voedsame voer wat in ՚n netjiese, stewige baal saamgepers is om vervoer en hantering te vergemaklik en om smaak en voedingswaarde te behou. Presies sulke voortreflike bale kon onlangs gesien word by FarmSpace se balerwedstryd, geborg deur King[...]