ProAgri September 2017
ProAgri 211 – September 2017
Daar is ’n 20+ Klub en dit het niks met ouderdom te doen nie. Dit is die groepie boere wat al meer as 20 ton per hektaar mielies gestroop het. “Dis mos gans onmoontlik!” sou my oupa gesê het. In sy dae was boerdery nog ’n leefstyl met heelwat[...]