ProAgri 217
ProAgri 217
R800-miljoen. Dit is hoeveel geld Tiger Brands volgens vroeë berekenings as gevolg van die listeria-kiem in sy verwerktevleisaanlegte verloor het. Dit is sonder die skadevergoedingseise wat noodwendig gaan volg. Geen maatskappy gaan dit moedswillig aan homself doen nie. Êrens het die prosesse wat in plek gestel is om voedselgesondheid[...]