Pretoria
VIDEO: CVO Pretoria bou voort aan die nalatenskap van die skool
CVO Pretoria – 'n Skool van Christelike Onderwys waar geloof, akademiese uitnemendheid en lewenswaardes saamgesnoer word om jongmense toe te rus vir die toekoms. Besoek ons webwerf by https://www.cvopta.co.za/ of kom loer in om meer te leer oor wat ons uniek maak! https://youtu.be/j3mdmVJXcOo
Jakaranda Landbouskou: ‘n Fees
Die Jakaranda Landbouskou begin more tot Sondag, 24 tot 28 Augustus 2016, en word by die Tshwane Events Centre gehou. Vanjaar is 'n fees van landbou, wildboerdery, landboumasjinerie, lewendehawe, landbousake-ontwikkeling, tegnologie en organiese boerdery aanbied Perde-, beeste-, pluimvee en sierduif-aktiwiteite is op die program. Daar is ook ’n Internasionale[...]