president
Ontmoet die President van die SA Boerboktelersvereeniging
“Ek het grootgeword in gemengde veeboerdery en is ongebalanseerd lief vir ‘n boerbok en swartkop-persieskaap vanaf die dag wat ek my oë oopgemaak het,” sê Kobus Lotter. Hy is die President van die SA Boerboktelersvereeniging het grootgeword op ‘n plaas in Willowmore-distrik. Hy was in ‘n landbouskool, toe landboukollege[...]
Die president van Agri NK oorlede
Die president van Agri Noord-Kaap, Henk van Wyk (60), is Saterdagmiddag (18 Augustus 2018) onverwags aan ‘n hartaanval oorlede. Henk was ‘n skaapboer van die plaas, Vondelingsfontein, naby Calvinia. Hy was sedert 2011 president van Agri Noord-Kaap en het ook op die direksie van Agri SA gedien. Sy vrou,[...]