Polo Vivo
Volkswagen se nuwe Polo Vivo Storm
Suid-Afrika se topverkoper passasiersmodel, Polo Vivo, is vernuwe met die toevoeging van 'n visueel treffende spesiale uitgawe, Storm. Polo Vivo is die top verkoper in passasiersmodelle vanaf dit in die mark in 2010 ingekom het. Tot op hede het Polo Vivo (luik- en sedan-liggaam variante) 217 139 eenhede verkoop.[...]