plantluise
Klink plantluis se doppie met Dow AgroSciences se Closer™
As jy ‘Sandveld’ google, is Aartappels Suid-Afrika se webwerf die eerste een wat opspring. Lambertsbaai se aartappelfabriek is die grootste werkverskaffer in die streek en die dorpie Redelinghuys, 70 km suid van Lambertsbaai, staan as die aartappelhoofstad van Suid-Afrika bekend. Die grootste bydraende faktor tot die streek se groei[...]