plantegroei
VIDEO – Corteva Biologicals, ‘n natuurlike oplossing vir die boer
Corteva Biologicals het ‘n vars, natuurlike benadering tot landbou. Hanno Maree, landboukundige van Corteva Biologicals in Noordwes, Noord-Vrystaat en ‘n gedeelte van die Noord-Kaap, het tydens vanjaar se SA Graan NAMPO by Bothaville in die Vrystaat meer vertel oor die natuurlike produkte wat die maatskappy, wat in 2023 met[...]
Bevorder jou plantegroei met Tree Bags
’n Plant het ’n paar basiese behoeftes en hoe beter die omstandighede is wat jy vir hom skep, hoe beter sal hy groei. Stoffies Stoffberg en sy vrou, Mariaan, het op versoek van ’n vriend begin om sakke te maak vir inheemse bome. Stoffies sê: “Die idee was dat[...]