plantdatum

Faktore wat die olie-inhoud in sonneblomme beïnvloed

Sonneblom (Helianthus annuus L) is tans die vierde grootste oliesaadgewas in die wêreld met ՚n produksie van meer as 50-miljoen ton in 2024 (www.mordorintelligence.com/industry-reports/global-sunflower-market, 2024). Sonneblomsaad word verwerk vir sowel nywerheids- as voedselproduksie, en daarom is beide die olie-inhoud en die saadopbrengs van kardinale belang. Dus moet die ekonomiese[...]

By Spesialisskrywer|4th November 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top