peste

Raak ontslae van peste en plae: Kristaltegnologie bied vernuwende oplossings aan boere

Promosie-artikel Agri Frequencies het spesiale toerusting ontwikkel om organismes se frekwensies te kopieer en dan in-fase te stuur vir groei, of uit-fase om dood te maak. Hierdie frekwensies word met spesiale kwantumsenders geprojekteer op enige teikengebied op aarde, wat ook met lugfoto’s aangedui word. Die proses kan baie akkuraat[...]

By Specialist Writer|28th October 2021|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Peake Equipment se STS-reeks selfloopspuite werk die beste teen peste

As die stamboorders knaag en die wind of die reën dreig of jou gewasse is net te hoog vir konvensionele spuite; dink dan PEAKE In Front and Over the Top. Peake Equipment se STS PEAKE selfloopspuite-reeks, wat net hier in Suid-Afrika vervaardig word, is perfek vir die boer wat[...]

By Specialist Writer|24th August 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Herfskommandowurm in die Wes-Kaap

Die eerste positiewe opsporing van Herfskommando-larwes is op suikermielies naby Clanwilliam in die Wes-Kaap ontvang. Die lokvalle in die gebied het ook die teenwoordigheid van hoë getalle Herfskommando-motte bevestig. Die monsters is deur DAFF DIS versamel en bevestig deur die DAFF DIS PH diagnostiese dienste.Almal wat in die Wes-Kaap[...]

By Specialist Writer|4th April 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Kundiges verwag dat herfskommandowurm landswyd in Suid-Afrika kan versprei

Volgens ‘n onlangse mediaverklaring, verwag kundiges dat die herfskommandowurm oor Suid-Afrika heen sal versprei (met die moontlike uitsondering van die Wes-Kaap). Die verslag dui aan dat besmetting in vyf distrikte in Limpopo, dele van Mpumalanga asook in die Oos-Kaap aangemeld is. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF)[...]

By Specialist Writer|14th February 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top