herfskommandowurm

Herfskommandowurm in die Wes-Kaap

Die eerste positiewe opsporing van Herfskommando-larwes is op suikermielies naby Clanwilliam in die Wes-Kaap ontvang. Die lokvalle in die gebied het ook die teenwoordigheid van hoë getalle Herfskommando-motte bevestig. Die monsters is deur DAFF DIS versamel en bevestig deur die DAFF DIS PH diagnostiese dienste.Almal wat in die Wes-Kaap[...]

By Specialist Writer|4th April 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Kundiges verwag dat herfskommandowurm landswyd in Suid-Afrika kan versprei

Volgens ‘n onlangse mediaverklaring, verwag kundiges dat die herfskommandowurm oor Suid-Afrika heen sal versprei (met die moontlike uitsondering van die Wes-Kaap). Die verslag dui aan dat besmetting in vyf distrikte in Limpopo, dele van Mpumalanga asook in die Oos-Kaap aangemeld is. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF)[...]

By Specialist Writer|14th February 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top