Palmer amaranth

Palmer amaranth en weerstand: ‘n bose kombinasie wat gebreek kán word

‘n Amerikaanse variant van die bekende misbredie kan plaaslike voedselproduksie geweldig benadeel. Ingrid Boshoff, tegniese onkruiddoderkenner by Syngenta Suid-Afrika, verduidelik egter hoe hierdie onkruid met vroeë, vinnige en effektiewe optrede suksesvol beheer en uitgeroei kan word. Palmer amaranth is ‘n onkruid wat saaiboere hoofbrekens besorg omdat sy biologie en[...]

By Specialist Writer|6th June 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top