Otjiwarongo Motors & Tractors

Massey Ferguson bring gerief en doeltreffendheid, al die pad tot in Namibië

“Ek is Georg Sievers en ek is gebore om te boer.” Georg Sievers boer 40 km noord van Grootfontein met beeste, mielies, sonneblom, groente en voer. Sy oupa het die plaas reeds in 1934 gekoop. In daardie dae het hulle nog met donkies geoes. Hy het leer trekker bestuur[...]

By Ashleigh Schubert|3rd June 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top