Oom Kallie Khaki klerereeks
Alles is in ’n naam: Oom Kallie Khaki help jou om dit met trots te dra
Boere, groot trekkermaatskappye, saadagentskappe, bakkies, vragmotors en nog vele ander glo daaraan om hulle handelsmerk met trots te vertoon. So hoekom dit dan nie op elke kledingstuk plaas nie? Op so manier kan almal mekaar op elke boeredag uitken. En omdat almal in die landboubedryf hardwerkend is en veral[...]