onthoring
Wanneer en hoe moet ek my kalwers onthoring?
deur Cornelis Rautenbach, Nonnie Tuli-stoet Een vorm van ontwapening wat sin het, is die verwydering van beeste se horings. Nadele van diere met horings: Diere met horings beseer mekaar Diere met horings domineer ander by lek- en voerkrippe sodat elkeen nie sy regmatige deel kry nie Diere met horings[...]