Obaro

Obaro skiet wortels in Pretoria-Oos

Obaro, die landboumaatskappy met 88 jaar se ervaring in die landboubedryf, het vandeesweek grond gebreek op hulle nuwe perseel in Pretoria-Oos. Die perseel gaan binnekort die tuiste wees van Obaro se 27ste handelswinkel. Die nuwe Obaro-winkel sal uitgebreide produkreekse soos tuinbou, buitelewe en besproeiing huisves. Die Pretoria-winkel gaan Obaro[...]

By Specialist Writer|28th February 2018|Categories: News|Tags: |

Obaro Leerlingbestuurdersprogram 2018 skop af

Die Obaro Leerlingbestuurdersprogram vir 2018 het onlangs afgeskop met ses ywerige leerders wat alles van die bedrywighede rondom die bestuur van ‘n kleinhandel landboumaatskappy wys wil raak. Dit is die sesde jaar wat Obaro die Leerlingbestuurdersprogram aanbied en die program gaan jaarliks van krag tot krag. Om die betrokkenheid[...]

By Specialist Writer|14th February 2018|Categories: News|Tags: |

Goeie nuus met Obaro en SABK algemene jaarvergaderings

Die bedryfsdireksie van Obaro het onlangs tydens die groep se Algemene Jaarvergadering goeie nuus met boere en SABK-aandeelhouers gedeel. SA Besproeiingskorporasie is die meerderheidsaandeelhouer in die Obaro Groep. Obaro spog met rekordwinste wat die afgelope finansiële jaar bereik is, met die Obaro/SABK Lojaliteitsisteem wat gedurende 2017 ‘n totaal van[...]

By Specialist Writer|7th February 2018|Categories: News|Tags: , , |

Rol moue op SA prof Karaan

 Prof Mohammad Karaan, dekaan van die Fakulteit van Landbou aan die Universiteit van Stellenbosch, het op ‘n Obaro-inligtingsdag te Atlanta ‘n oproep op boere gedoen om meer betrokke te raak by landbou-ontwikkeling. Hy sê as kenners en belanghebbendes in die bedryf kan boere ’n groot bydra tot die stabilisering[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top