nuus
Vrystaat Landbou verwerp EVV se stellings oor grond
Die onverantwoordelike stellings en besluite van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) oor grondbesettings tydens sy eerste jaarkongres by die Unversiteit van die Vrystaat in Bloemfontein is ten sterkste deur Vrystaat Landbou (VL) verwerp!