Nu-Alcade Bonsmaras
R400 000 Bul bekroon Nu-Alcade Bonsmara-groep se veilingsukses
Op 25 September 2025 het die Nu-Alcade Bonsmara-groep hulle September-veiling te Warmbad Veemark aangebied. Die groep het goeie pryse op stoet diere sowel as slagvee behaal. Die hoogtepunt van die dag was die verkoop van die duurste bul, wat vir R400 000 verkoop is, wat die gehalte van Nu-Alcade-groep[...]