netstrukture
Alles wat jy moet weet van effektiewe houtbehandeling
Behandelde hout hou baie langer as onbehandelde hout, en die regte behandeling hang af van wat jy met die pale wil doen. By Low's Creek Treated Timber (LCTT) in Nelspruit droog ons eucalyptus- en dennepale eers in ons eie droog-oonde en behandel dit dan onder druk met koper-chroom-arseen (CCA)[...]
Drape Net SA: Beskerm die vrug op jou arbeid
Die son is noodsaaklik vir vrugteproduksie, maar die Afrikason se geniepsige strale kan ՚n belowende uitvoeroes se gehalte lelik knou. Net so kan ՚n haelbui jou kontrakvrugte verander in ՚n bakkie-oes. Permanente netstrukture kan ՚n oplossing bied, maar dit is duur, dit veroorsaak langtermyn bevrugting- en hanteringsprobleme en as[...]