Nek- en lyfklamp
Algar se Nek- en lyfklamp
Algar Veehanteringstoerusting is op die voorpunt in die mark met innoverende produkte van top gehalte, wat aan elke veeprodusent se individuele kraal-behoeftes voorsien. By Algar is dit vir ons belangrik dat boere gemaklik en veilig met hulle diere kan werk met so min as moontlik spanning vir die hanteerder[...]