mynbou

Pressure Filter Specialists: Plaaslike innovasie hou groot voordele vir mynbou in

Innovasie in die mynbedryf hoef nie altyd as groter of ingewikkelder geklassifiseer te word nie. Soms lê ware vooruitgang daarin om ’n bestaande proses meer betroubaar, doeltreffend en prakties te maak. Vanweë hierdie benadering is Pressure Filter Specialists (PFS) vanjaar bekroon met ’n Innovation & New Product Award tydens[...]

By Loren Howard|17th September 2026|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Oorweeg uitwerking van ongewenste mynbou op voedselsekerheid, vra AgriSA

Boere is uiters bekommerd oor die uitwerking van die verspreiding van ongewenste mynbou en gaseksplorasie op of in die omgewing van produktiewe landbougrond, veral met betrekking tot die natuurlike hulpbronne waarvan die sektor afhanklik is. Daarom volg AgriSA die besprekings van die jaarlikse Mynbou-indaba wat tans in Kaapstad plaasvind,[...]

By Spesialisskrywer|5th February 2025|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top