Mitsubishi Triton 2017

Die nuwe Mitsubishi Triton is in Suid-Afrika

Mitsubishi Motors Suid-Afrika verwelkom die herontwerpte Mitsubishi Triton. Die 2017-model, die vyfde in die Colt/Triton-reeks, is die mees gevorderde bakkie wat Mitsubishi nog in sy gebalanseerde kombinasie tussen ware sportnutsagtige padgedrag en swaardiens-werkvermoƫ ontwikkel het. Die splinternuwe Triton maak sy buiging in Suid-Afrika nadat hy hom as groot gunsteling[...]

By Specialist Writer|25th January 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top