Mitshubisi

Nuwe Mitshubisi Triton dubbelkajuit

Mitsubishi Motors Suid-Afrika het einde laasmaand hulle nuwe herontwerpte Triton dubbelkajuit bakkiereeks plaaslik bekendgestel en ons was daar. Die 2017-model, die vyfde generasie van die gewilde Colt/Triton-reeks, is volgens Mitsubishi die mees gevorderde bakkie wat Mitsubishi tot hede toe ontwikkel het. Terwyl die Colt bakkie redelik gewild in Suid-Afrika[...]

By Benine Ackermann|2nd June 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , |
Go to Top