minister van waterwese
Regering moet eerder leer aanpas
TLU SA is erg ontsteld oor die minister van Waterwese en Sanitasie se ongeërgdheid oor die krisis van die boere in die huidige droogte. Haar uitlatings is as arrogant en uittartend beskryf.Die minister het gesê dat sy geen droogtehulp aan boere wil gee nie en dat hulle moet maar[...]